GiG worship dag met Retief Burger, Joe Niemand en meer

LindenGeref_GigGiG staan vir God is groot (God is great). Dit is ‘n Lof en Aanbiddings geleentheid waar Christene van alle denominasies bymekaar gaan kom om God te loof en prys. Die saamsing geleentheid word gelei deur die GKL (Gereformeerde kerk Linden) voorsanggroep onder leiding van Ferreira Marais en sluit ook gaskunstenaars in, naamlik Joe Niemand, Retief Burger Elvis Blue, Chris Chameleon, Helene Bester, Cobus Bester en Deon Meiring (Glaskas).

 

Die geleentheid begin om 13:00 die middag en sal duur tot vroegaand by die Laerskool Louw Geldenhuys se sportgronde, in Linden Johannesburg. Dit beloof om ‘n gesellige kuiergeleentheid vir vriende en familie te wees en verskeie kosstalletjies sal bydra tot ‘n feestelike atmosfeer. Die program maak voorsiening vir alle ouderdomme en sal opbou tot ‘n intieme geestelike ervaring. Ons wil mense uitnooi om deel te word van ‘n gemeenskap wie saam voor God verenig in lofprysing en aanbidding.

 

Datum:            Sondag, 23 Augustus 2015

Tyd:                 13:00 tot 20:00

Plek:                Laerskool Louw Geldenhuys Sportgronde

Kaartjies:       

http://online.computicket.com/web/event/praise_and_worship_gig/938851902/0/66899434

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s