Skryf jy worship songs? Sing jou gemeente jou songs? Dan wil ons graag van jou hoor! Op WINS feature ons elke maand ‘n nuwe worship song in ons “Wie maak ons stil?” feature en gee die bladmusiek gratis weg. As jy dink jou song kan volgende maand se song wees, stuur dit vir ons na carli.lessing@gmail.com of share dit op ons Facebook page.