Ons is verskriklik opgewonde om die eerste in ons nuwe reeks insetsels, “Wie sal my wys?”, met julle te deel. In hierdie insetsels verklap verskillende worship leiers hulle geheime om ‘n goeie worship set te bou. Vandag deel ons met julle die eerste in ‘n reeks videos oor oorgange (transitions) tussens songs deur Carli Lessing.
Kom loer weer volgende week in vir Deel 2 in ons reeks!