Hoe kan jy die energie in jou worship set lig? In die volgende insetsel van ons reeks wys Carli een manier om dit te doen met ‘n voorbeeld van ‘n “skielike” oorgang.
Die song wat ons gebruik in die voorbeeld is weer “Leeu van Juda” van Retief Burger. Dankie Retief vir so ‘n great voorbeeld song 🙂
Laat weet asb ook wat jou tips is om energie te bou in ‘n praise gedeelte.
(Alle liedjies gebruik met toestemming.)