Wie maak ons stil? November – Karoo Kerslied

Dit is daardie tyd van die jaar om die Kersliedjies af te stof en set lists te maak vir Kersfees Sangdienste. En dit is hoekom ek so bly is as ek ‘n nuwe Afrikaans kersliedjie raakloop wat nie net goed werk vir gemeentesang nie, maar my behoorlik hoendervleis gee! En dit is verseker waar van “Karoo Kerslied”.

Ons “Wie maak ons stil?” song vir November is geskryf deur Neil Buchner vir die “In verwondering” projek saam met Louis Brittz, Retief Burger en Helmut Meijer. Hulle het twee jaar terug vir 3 dae gaan stil word in Sutherland en saam 12 nuwe worship songs geskryf.

Luister hier:

 

Hier is die bladmusiek, hoop die song gee jou weer nuwe inspirasie vir Kersfees worship sets: Karoo kerslied

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s