Wie sal my wys? Oorgange deel 4

Nog ‘n baie useful oorgang om te gebruik is om van die Majeur na die verwante mineur akkoord toe oor te gaan. In die video wys Carli ‘n voorbeeld hiervan.

In hierdie voorbeeld gebruik ons die volgende songs:

“Die koning is hier”  van Onbeskaamd en “Loof die Heer” van Duis:lig.

(Alle liedjies gebruik met toestemming.)

Leave a comment