Clarice en die Reënboog kidz

Clarice en die reenboogkids

Liewe ouers, vandag wil WINS vir julle voorstel aan “Clarice en die Reënboog kidz”, ‘n nuwe CD waaroor jou kinders dol gaan wees!

Clarice Pieterse is ‘n Afrikaanse sanger en aktrise. Sy het die droom gehad om God aan kinders voor te stel op ‘n leer en musikale manier, wat kinders steeds sal geniet. Dus het Clarice begin om kinderliedjies te skryf, en so het sy saam met Arnold de Wet gewerk om die CD, Clarice en die Reënboog kidz, op te neem. Hulle het later ook ‘n DVD opgeneem sodat die kinders saam kan dans en sing. Die musiek is opgewek en lewendig, en die DVD is kleurvol en lekker om mee saam te sing.

Gaan kyk gerus na Clarice’le se ‘Facebook page’ : https://www.facebook.com/Clarice-Die-Re%C3%ABnboogkidz-%EF%B8%8F-1463626670621862/

En kyk gerus na hulle ‘demo’ video vir meer informasie.

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s