Hier is ons eerste ‘Wie Sal My Wys’ video vir 2016! In die video wys Carli hoe om worship songs te laat vloei deur songs met dieselfde tema bymekaar te sit. Die liedjies wat gesing word op die video is: Here, heilige Here (Johan Heystek) en Gesang 6 (Heilig, heilig, heilig).
‘Wie Sal My Wys’ is ‘n hulpbron video! Laat weet ons of die video jou gehelp het!