Hello winsters!
Ons wil julle graag voorstel aan Worship Central. Die rede hiervoor is, want Worship Central het ‘n awesome video band opleidings kursus… Verniet!!!
Jy het reg gelees ja, verniet! Hierdie kursus is idiaal vir kerke wat nie ‘n band opleier kan bekostig nie, maar steeds ‘n goeie band wil he! Kyk na die promo hier onder.
Hier is die website:http://www.worshipcentral.org/course
Indien jy en jou band hierdie kursus gaan volg, laat weet ons hoe dit gaan, ons sal graag wil hoor!
Stuur julle stories aan na jana@wins.co.za of carli@wins.co.za