Op soek na Afrikaanse worship songs vir jou Paasdienste? Hierdie great song van Neil Büchner besing die grootheid van die Here wat uit liefde kom sterf het dat ons kan leef. Laai die bladmusiek en powerpoint slide vir “Sal ons Hom ooit kan vergeet?” hier onder af. Gebruik dit gerus in jou dienste of in jou eie aanbidding as jy onthou wat Jesus vir ons gedoen het soveel jare terug.
Bladmusiek – F229_Sal_Ons_Hom_Ooit_Kan_Vergeet_(Daar_Is_Niemand)_chord
Powerpoint – Sal ons Hom ooit kan vergeet Flam 229