“Mure herbou” – ‘n gebed vir Knysna

Soos almal is ek stomgeslaan oor die skade en verwoesting wat die brande in so ‘n kort tydjie veroorsaak het in Knysna. Ek deel graag my song, “Mure herbou” met julle as my gebed vir Knysna.

 

 

Mag die Here weer die mure herbou deur ons hande te gebruik – deur elke bydrae en gebed. Mure van hoop, ‘n veilige vesting; mure waarin Hy woon.

 

Ek het die song oorspronklik geskryf vir ‘n preekreeks by my vorige gemeente, AGS Westdene, wat gegrond was op Neh 1 waar die Here vir Nehemiah roep om weer Jerusalem se mure te herbou. Die preekreeks se naam (en visie van die gemeente) was “God se liefde in en deur ons”. Hierdie is ‘n lewendige opname gemaak in ‘n diens saam met Hennie Maritz en die worship team.

 

Hier is die bladmusiek as jy dit vir persoonlike aanbidding of in jou gemeente wil gebruik –  Mure Herbou – Carli Lessing

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s