Hierdie video is die tweede in die reeks waar Ferreira Marais ons wys hoe om bekende kersliedjies op die kitaar te speel. Kom kyk hoe om “Kom alle getroues” te speel en kry die chord chart hier.
Ferreira Marais is hoofsanger en kitaarspeler van die band, S1. Hy is ook leraar en worship leier by NG kerk Weltevredenpark in Johannesburg.