Die gebeure die afgelope week het ons almal diep geraak en ek moet erken daar was tye wat ek nie geweet het wat om te bid nie, net dat ons moet bid. Ek het ‘n ruk terug die liedjie “Soos in die hemel” geskryf vir my gemeente om saam te bid vir ons land. Ek deel dit graag ook hier saam met die bladmusiek. Gebruik dit gerus in dienste en laat ons almal sonder ophou aanhou intree vir ons land.
Soos in die hemel bladmusiek –