Gratis bladmusiek

Ons stel gereeld ‘n nuwe Afrikaanse worship song se bladmusiek gratis beskikbaar met toestemming van die worship band/ liedjieskrywer en publisher. Hier is ‘n lys van vorige featured songs en hulle bladmusiek. Gebruik dit gerus in jou gemeente en onthou om dit te rapporteer volgende keer as jy jou www.ccli.co.za lysie van songs invul.

Manna (feat Carli Lessing) – Heil’ge Gees

Manna (feat Carli Lessing) – Soos in die hemel

 

 

Carli_WieIsNogStil_cover300

Jesus, Rots (Carli Lessing) – JesusRots_chords

 

FerreiraAl Skuif die Berge (Ferreira Marais) – Al Skuif die Berge

 

 

onsvadercover

Prys die Heer (Oase Gemeente) – Prys Die Heer chords

 

 

LBMD066_2

Karoo Kerslied (Neil Buchner) – Karoo kerslied

 

 

Nader (Renier Terblanche) –  Nader – G

 

OnsWagHierCover

Ons wag hier (Carli Lessing) – Ons wag hier

 

 

Ek sal sing   Ek sal sing – Duis:lig  Ek sal sing chords.pdf

 

cdonsvader2_700x540     Skepper Gees – Oase Gemeente Skepper Gees.pdf

 

 

S1_sing               Eerste Liefgehad – S1    Eerste-liefgehad-D

Leave a comment