S1 se “Eerste liefgehad” – gratis bladmusiek

Dit is so lekker om hierdie maand S1 se song “Eerste liefgehad” te kan feature hier op WINS! S1 is ‘n nuwe worship band hier uit Linden in Joburg en bestaan uit Ferreira Marais (kitaar/vocals), Piet de Wet (kitaar/vocals), Luan Swart (dromme) en AJ Meyer (bass). Hulle deel ‘n hart vir Jesus, worship en jeugbediening en het ‘n album vol worship songs opgeneem wat jou gemeente definitief aan die sing gaan kry.

 

Die song “Eerste liefgehad” sal bekend wees vir al die “Imagine”-gangers waar dit die eerste keer live gesing is en nou was S1 so gaaf om dit ook met ons te deel.

Luister na die song:

Download gratis bladmusiek (dankie S1!):

Eerste-liefgehad-D

Vir meer info oor waar S1 optree, hulle storie en al die songs op die album se bladmusiek gaan na https://www.s1worship.co.za/

Leave a comment