WINS se gunsteling musiek van 2015

En so is nog ‘n jaar aan die einde en WINS is baie opgewonde oor die musiek wat gedurende 2015 vrygestel was! So natuurlik is die tyd net reg om terug te kyk na 2015 en die wonderlike musiek wat die musikante met ons gedeel het gedurende hierdie jaar. So het ons ‘n lys gemaak van ‘n paar van ons gunsteling worship liedjies en CD’s wat vrygestel was in 2015.

Hier is WINS se gunsteling worship liedjies:

bethel No longer slaves – Bethel Music (We will not be shaken)

tumblr_nn9j2ufLS71tlw6xio1_1280 Touch the sky – Hillsong United (Empires)

index Ever Be – Bethel Music (We will not be shaken)

Retief-Burger-Nou-en-vir-altyd Nou en vir altyd – Retief Burger (Nou en vir altyd)

onsvadercover Prys die Heer – Oase gemeente (Ons Vader)

WINS se gunsteling CCM en Worship CD’s:

Innova-15 Innova – Firelight

MS2825-Tree63-Land-Album-300dpi-120x120 Land – Tree63

Pocketful_of_Faith_by_Tim_Hughes Pocketful of Faith-Tim Hughes

Empires_(Official_Cover)_by_Hillsong_UNITED.jpeg Empires – Hillsong United

So nou het jy ons lys, wat is jou lys vir 2015 en waarna sien jy uit in 2016?

Leave a comment